19 Ook het sy moeder vir hom ’n moulose oorkleedjie gemaak, en sy het dit van jaar tot jaar vir hom gebring wanneer sy saam met haar man opgekom het om die jaarlikse offerande te bring.+
39 Daarop het Petrus opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar aankom, het hulle hom boontoe gelei, na die bovertrek; en al die weduwees het by hom kom staan, terwyl hulle gehuil en baie onder- en boklere gewys het+ wat Dorkas gemaak het toe sy nog by hulle was.+
5 om gesond van verstand te wees, kuis,+ werkers by die huis, goed, terwyl hulle hulle aan hulle eie mans onderwerp,+ sodat die woord van God nie gesmaad sal word nie.+