24 Daarop het Josua, en die hele Israel saam met hom, Agan,+ die seun van Serag, geneem en die silwer en die ampskleed en die goudstaaf+ en sy seuns en sy dogters en sy bul en sy esel en sy kudde en sy tent en alles wat aan hom behoort, en hulle het hulle na die Agorlaagvlakte+ gebring.