23 En hy het daarvandaan na Bet-El+ opgegaan. Terwyl hy met die pad opgegaan het, het seuntjies+ uit die stad gekom en hom begin bespot+ en aanhoudend vir hom gesê: “Gaan op, kaalkop!+ Gaan op, kaalkop!”
22 “Hoe lank sal julle, onervarenes, onervarenheid liefhê,+ en hoe lank moet julle, spotters, pure spot vir julle begeer,+ en hoe lank sal julle, sotte, kennis haat?+