2 Samuel 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Dawid het sy vrou Batʹseba+ begin troos. En hy het by haar gekom en by haar gaan lê. Na verloop van tyd het sy ’n seun gebaar,+ en hy is Salomo+ genoem. En Jehovah het hom liefgehad.+ 1 Konings 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En sodra my heer die koning met sy voorvaders ontslaap,+ sal ek en ook my seun Salomo beslis oortreders word.”
24 En Dawid het sy vrou Batʹseba+ begin troos. En hy het by haar gekom en by haar gaan lê. Na verloop van tyd het sy ’n seun gebaar,+ en hy is Salomo+ genoem. En Jehovah het hom liefgehad.+
21 En sodra my heer die koning met sy voorvaders ontslaap,+ sal ek en ook my seun Salomo beslis oortreders word.”