Nehemia 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle het bly voorlees+ uit die boek, uit die wet van die ware God; dit is uitgelê en betekenis is daaraan gegee; en hulle het wat voorgelees is, deurentyd verstaanbaar gemaak.+ Psalm 49:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My mond sal wyse dinge spreek,+En die bepeinsing van my hart sal oor verstandige dinge wees.+ Spreuke 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+
8 En hulle het bly voorlees+ uit die boek, uit die wet van die ware God; dit is uitgelê en betekenis is daaraan gegee; en hulle het wat voorgelees is, deurentyd verstaanbaar gemaak.+
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+