Spreuke 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hou jou weg ver van haar af, en moenie naby die ingang van haar huis kom nie,+ 2 Korintiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+ 1 Tessalonisense 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Onthou julle van elke vorm van goddeloosheid.+
14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+