Psalm 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+ Jeremia 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want my oë is op al hulle weë. Dit was nie voor my bedek nie, en ook was hulle oortreding nie voor my oë verborge nie.+ Hebreërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+
3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+
17 Want my oë is op al hulle weë. Dit was nie voor my bedek nie, en ook was hulle oortreding nie voor my oë verborge nie.+
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+