Psalm 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+