Spreuke 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die seun wat met insig optree, samel gedurende die somer in; die seun wat skandelik optree, is vas aan die slaap gedurende die oes.+ Spreuke 24:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 ’n Bietjie slaap, ’n bietjie sluimer, ’n bietjie handevou om te gaan lê,+
5 Die seun wat met insig optree, samel gedurende die somer in; die seun wat skandelik optree, is vas aan die slaap gedurende die oes.+