Spreuke 20:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Moenie die slaap liefhê nie, sodat jy nie in armoede verval nie.+ Maak jou oë oop; word versadig met brood.+ Spreuke 24:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 ’n Bietjie slaap, ’n bietjie sluimer, ’n bietjie handevou om te gaan lê,+ Spreuke 26:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die luiaard het sy hand in die feesbak verberg; hy het te moeg geword om dit na sy mond terug te bring.+ Prediker 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die sot vou sy hande+ en eet sy eie vlees.+
13 Moenie die slaap liefhê nie, sodat jy nie in armoede verval nie.+ Maak jou oë oop; word versadig met brood.+
15 Die luiaard het sy hand in die feesbak verberg; hy het te moeg geword om dit na sy mond terug te bring.+