7 Wat die beginsellose man betref, sy werktuie is sleg;+ hy het raad gegee met betrekking tot losbandige dade,+ om die geteisterdes met valse woorde te verwoes,+ selfs wanneer ’n arme spreek wat reg is.
2“Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+