13 daarom sal hierdie oortreding vir julle soos ’n gebreekte stuk word wat wil val, ’n uitbulting in ’n hoë muur,+ waarvan die instorting skielik, in ’n oomblik, kan kom.+
3 Wanneer hulle+ ook al sê: “Vrede+ en veiligheid!” dan sal skielike vernietiging+ oombliklik oor hulle kom net soos die barenswee oor ’n swanger vrou;+ en hulle sal hoegenaamd nie ontkom nie.+