Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 So mag jy nie handel met Jehovah jou God nie,+ want alles wat vir Jehovah verfoeilik is, wat hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen, want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle gereeld met vuur vir hulle gode.+

  • Psalm 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Jehovah ondersoek die regverdige sowel as die goddelose,+

      En Sy siel haat beslis elkeen wat geweld liefhet.+

  • Spreuke 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Dié wat verdorwe van hart is, is vir Jehovah verfoeilik,+ maar in dié wat onberispelik in hulle weg is, het hy behae.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel