2 Samuel 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ná hierdie dinge het Absalom vir hom ’n wa laat maak, met perde en met vyftig man wat voor hom uit hardloop.+ 1 Konings 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Intussen het Adoʹnia,+ die seun van Haggit,+ hom verhef+ en gesê: “Ék sal as koning heers!”+ En hy het vir hom ’n strydwa laat maak met ruiters en vyftig man wat voor hom uit hardloop.+ Psalm 101:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+ Spreuke 16:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Elkeen wat trots van hart is, is vir Jehovah verfoeilik.+ Al word die handslag gegee, sal ’n mens tog nie ongestraf bly nie.+ Galasiërs 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want as iemand dink dat hy iets is, terwyl hy niks is nie,+ bedrieg hy sy eie verstand.
15 En ná hierdie dinge het Absalom vir hom ’n wa laat maak, met perde en met vyftig man wat voor hom uit hardloop.+
5 Intussen het Adoʹnia,+ die seun van Haggit,+ hom verhef+ en gesê: “Ék sal as koning heers!”+ En hy het vir hom ’n strydwa laat maak met ruiters en vyftig man wat voor hom uit hardloop.+
5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+
5 Elkeen wat trots van hart is, is vir Jehovah verfoeilik.+ Al word die handslag gegee, sal ’n mens tog nie ongestraf bly nie.+