Jesaja 30:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+ Jesaja 51:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Skenk aandag aan my, o my volk; en luister na my, o my volksgroep.+ Want ’n wet sal van my uitgaan,+ en my regterlike beslissing sal ek laat rus as ’n lig vir die volke.+
21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+
4 “Skenk aandag aan my, o my volk; en luister na my, o my volksgroep.+ Want ’n wet sal van my uitgaan,+ en my regterlike beslissing sal ek laat rus as ’n lig vir die volke.+