Spreuke 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gryp dissipline aan;+ moet dit nie laat los nie.+ Bewaar dit, want dit is jou lewe.+ Hebreërs 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+
11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+