Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 97:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+

      Hy bewaar die siel van sy lojales;+

      Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+

  • Psalm 101:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Ek sal geen waardelose ding voor my oë stel nie.+

      Die dade van die afvalliges het ek gehaat;+

      Dit kleef my nie aan nie.+

  • Spreuke 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ’n Valse woord is iets wat die regverdige haat,+ maar die goddeloses tree skandelik op en bring oneer oor hulleself.+

  • Spreuke 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Deur liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid word oortreding versoen,+ en in die vrees van Jehovah wyk ’n mens af van die kwaad.+

  • Romeine 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel