1 Samuel 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Julle moenie so dikwels alte hoogmoedig praat nie,Laat niks onbeteueld uit julle mond uitgaan nie,+Want Jehovah is ’n God van kennis,+En deur hom word dade op juiste wyse getoets.+ Psalm 101:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+ Spreuke 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Het vermetelheid gekom? Dan sal oneer kom;+ maar wysheid is by die beskeidenes.+ 1 Petrus 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+
3 Julle moenie so dikwels alte hoogmoedig praat nie,Laat niks onbeteueld uit julle mond uitgaan nie,+Want Jehovah is ’n God van kennis,+En deur hom word dade op juiste wyse getoets.+
5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+
5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+