Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En God het verder gesê: “Laat ons+ mense maak na ons beeld,+ ooreenkomstig ons gelykenis,+ en laat die visse van die see en die voëls van die hemel en die mak diere en die hele aarde en al die kruipende diere wat op die aarde kruip, aan hulle onderworpe wees.”+

  • Johannes 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Alles het deur hom ontstaan,+ en sonder hom het nie eers een ding ontstaan nie.

      Wat ontstaan het

  • Johannes 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En nou, Vader, verheerlik my naas uself met die heerlikheid wat ek naas u gehad het voordat die wêreld was.+

  • Kolossense 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 want deur middel van hom+ is alle ander dinge in die hemele en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge, ongeag of hulle trone of heerskappye of regerings of owerhede is.+ Alle ander dinge is deur hom+ en vir hom geskep.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel