Jesaja 42:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!+ My uitverkorene,+ wat my siel goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies voortbring.+ Matteus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+
42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!+ My uitverkorene,+ wat my siel goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies voortbring.+
17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+