Prediker 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid,+ en die uiteinde van sy mond is rampspoedige waansin. Matteus 12:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Addergebroedsel,+ hoe kan julle goeie dinge sê terwyl julle goddeloos is?+ Want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.+ Jakobus 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 So ook is die tong ’n klein lid, en tog praat hy baie groot.+ Kyk! Wat ’n klein vuurtjie is nodig om so ’n groot bos aan die brand te steek!
13 Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid,+ en die uiteinde van sy mond is rampspoedige waansin.
34 Addergebroedsel,+ hoe kan julle goeie dinge sê terwyl julle goddeloos is?+ Want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.+
5 So ook is die tong ’n klein lid, en tog praat hy baie groot.+ Kyk! Wat ’n klein vuurtjie is nodig om so ’n groot bos aan die brand te steek!