Psalm 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het Jehovah voortdurend voor my gestel.+Omdat hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.+ Psalm 125:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 125 Dié wat op Jehovah vertrou,+Is soos die berg Sion,+ wat nie kan wankel nie, maar tot onbepaalde tyd bly.+
125 Dié wat op Jehovah vertrou,+Is soos die berg Sion,+ wat nie kan wankel nie, maar tot onbepaalde tyd bly.+