Psalm 37:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die mond van die regverdige spreek wysheid op gedempte toon uit,+En sy tong spreek wat reg is.+ Spreuke 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die mond van die regverdige is ’n bron van lewe;+ maar wat die mond van die goddeloses betref, dit bedek geweld.+
11 Die mond van die regverdige is ’n bron van lewe;+ maar wat die mond van die goddeloses betref, dit bedek geweld.+