Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Spreuke 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+ Lukas 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Wanneer jy deur iemand na ’n huweliksfees genooi word, moet jy nie die vernaamste plek inneem nie.+ Miskien is iemand wat vernamer as jy is terselfdertyd deur hom genooi,
8 “Wanneer jy deur iemand na ’n huweliksfees genooi word, moet jy nie die vernaamste plek inneem nie.+ Miskien is iemand wat vernamer as jy is terselfdertyd deur hom genooi,