Spreuke 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 My seun, as jy vir jou medemens borg gestaan het,+ as jy vir ’n vreemde jou handslag gegee het,+ Spreuke 17:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n Mens wat nie ’n verstandige hart het nie, gee die handslag+ en staan ten volle borg voor sy metgesel.+ Spreuke 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Neem iemand se kleed as hy vir ’n vreemdeling borg gestaan het;+ en in die geval van ’n uitlandse vrou, neem van hom ’n pand.+ Spreuke 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Moenie onder dié wees wat die handslag gee,+ onder dié wat vir lenings borg staan nie.+
18 ’n Mens wat nie ’n verstandige hart het nie, gee die handslag+ en staan ten volle borg voor sy metgesel.+
16 Neem iemand se kleed as hy vir ’n vreemdeling borg gestaan het;+ en in die geval van ’n uitlandse vrou, neem van hom ’n pand.+