Deuteronomium 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jy moet vir seker aan hom gee,+ en jou hart moenie suinig wees wanneer jy aan hom gee nie, want Jehovah jou God sal jou hiervoor seën in al jou werk en in alles wat jy onderneem.+ Psalm 112:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy het wyd en syd uitgedeel; hy het vir die armes gegee.+ צ [Sadeʹ]Sy regverdigheid hou vir ewig stand.+ ק [Kof]Sy horing sal met eer verhef word.+ Spreuke 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy wat aan die geringe guns betoon, leen aan Jehovah,+ en Hy sal hom vir sy handelswyse beloon.+ Prediker 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Stuur jou brood uit+ op die oppervlak van die waters,+ want na verloop van baie dae sal jy dit weer vind.+
10 Jy moet vir seker aan hom gee,+ en jou hart moenie suinig wees wanneer jy aan hom gee nie, want Jehovah jou God sal jou hiervoor seën in al jou werk en in alles wat jy onderneem.+
9 Hy het wyd en syd uitgedeel; hy het vir die armes gegee.+ צ [Sadeʹ]Sy regverdigheid hou vir ewig stand.+ ק [Kof]Sy horing sal met eer verhef word.+
11 Stuur jou brood uit+ op die oppervlak van die waters,+ want na verloop van baie dae sal jy dit weer vind.+