Job 31:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 As ek my op goud verlaat het,Of vir goud gesê het: ‘Jy is my vertroue!’+ Psalm 52:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hier is die man wat God nie sy vesting maak nie,+Maar wat op die oorvloed van sy rykdom vertrou,+Wat skuiling soek in die teëspoed wat hy veroorsaak.+ Psalm 62:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie julle vertroue in kullery stel nie,+En moet ook nie ydel word weens blote roof nie.+As die middele vir lewensonderhoud sou floreer, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+
7 Hier is die man wat God nie sy vesting maak nie,+Maar wat op die oorvloed van sy rykdom vertrou,+Wat skuiling soek in die teëspoed wat hy veroorsaak.+
10 Moenie julle vertroue in kullery stel nie,+En moet ook nie ydel word weens blote roof nie.+As die middele vir lewensonderhoud sou floreer, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+