Spreuke 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gryp dissipline aan;+ moet dit nie laat los nie.+ Bewaar dit, want dit is jou lewe.+ Jeremia 39:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘Want ek sal vir seker aan jou ontkoming verskaf, en jy sal nie deur die swaard val nie; en jou siel sal beslis vir jou ’n buit wees,+ omdat jy op my vertrou het’,+ is die woord van Jehovah.”
18 “‘Want ek sal vir seker aan jou ontkoming verskaf, en jy sal nie deur die swaard val nie; en jou siel sal beslis vir jou ’n buit wees,+ omdat jy op my vertrou het’,+ is die woord van Jehovah.”