Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “‘En wanneer ’n regverdige hom van sy regverdigheid afkeer en onreg doen+—hy bly handel volgens al die verfoeilike dinge wat die goddelose gedoen het,+ en hy lewe—sal daar nie gedink word aan een van al sy regverdige dade wat hy gedoen het nie.+ Vir sy ontrouheid wat hy gepleeg het en vir sy sonde waarmee hy gesondig het, daarvoor sal hy sterf.+

  • Esegiël 33:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar as jy ’n goddelose teen sy weg waarsku, dat hy hom daarvan moet afkeer, maar hy hom nie van sy weg afkeer nie, dan sal hy in sy eie oortreding sterf,+ terwyl jy beslis jou siel sal verlos.+

  • 2 Tessalonisense 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+

  • 1 Petrus 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En as die regverdige met moeite gered word,+ waar sal die goddelose en die sondaar dan verskyn?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel