Psalm 112:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want hy sal nooit wankel nie.+ ל [Laʹmed]Die regverdige sal tot onbepaalde tyd in gedagtenis bly.+ Spreuke 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die weg van die goddelose is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar wie regverdigheid nastreef, het hy lief.+
9 Die weg van die goddelose is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar wie regverdigheid nastreef, het hy lief.+