-
Ester 4:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 “Gaan, maak al die Jode bymekaar wat in Susan+ gevind kan word, en vas+ om my onthalwe en julle moet drie dae lank,+ nag en dag, nie eet of drink nie. Ook ek met my jong vroue,+ ek sal eweneens vas, en daarna sal ek na die koning toe gaan, wat nie volgens die wet is nie; en as ek moet omkom,+ dan moet ek omkom.”
-