Nahum 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+ In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+
3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+ In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+