26 “‘Want onder my volk is goddeloses gevind.+ Hulle bly loer, soos wanneer voëlvangers neerbuk.+ Hulle het ’n verderflike valstrik gestel. Hulle vang mense.
2 Die lojale het van die aarde af vergaan, en onder die mensdom is daar geen regskapene nie.+ Hulle lê almal op die loer na bloedvergieting.+ Hulle maak elkeen met ’n sleepnet jag op sy eie broer.+