Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Matteus 16:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want die Seun van die mens is bestem om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag vergeld.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
27 Want die Seun van die mens is bestem om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag vergeld.+