Spreuke 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die lippe van die regverdige voed en lei talle deurentyd,+ maar omdat die dwase nie ’n verstandige hart het nie, sterf hulle steeds.+ Spreuke 16:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Aangename woorde is ’n heuningkoek,+ soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente.+
21 Die lippe van die regverdige voed en lei talle deurentyd,+ maar omdat die dwase nie ’n verstandige hart het nie, sterf hulle steeds.+