Spreuke 26:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Met sy lippe maak die hater hom onherkenbaar, maar in sy binneste koester hy bedrog.+ Daniël 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarom het hierdie manne gesê: “Ons sal hoegenaamd geen voorwendsel in hierdie Daniël vind nie, tensy ons dit teen hom vind in die wet van sy God.”+ Markus 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Al hierdie goddelose dinge kom van binne af en verontreinig ’n mens.”+
5 Daarom het hierdie manne gesê: “Ons sal hoegenaamd geen voorwendsel in hierdie Daniël vind nie, tensy ons dit teen hom vind in die wet van sy God.”+