2 Daarom het die koning vir my gesê: “Waarom is jou gesig somber,+ terwyl jy nie siek is nie? Dit is niks anders as somberheid van hart+ nie.” Hierop het ek baie bang geword.
25 “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel+ oor julle siel, oor wat julle sal eet of wat julle sal drink, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+ Beteken die siel nie meer as voedsel en die liggaam meer as klere nie?+