Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:163
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 163 Leuens het ek gehaat,+ en ek verfoei dit deurentyd.+

      U wet het ek liefgehad.+

  • Spreuke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.

  • Spreuke 30:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Verwyder onwaarheid en die leuenagtige woord ver van my af.+ Gee my nie armoede of rykdom nie.+ Laat my die voedsel verslind wat vir my voorgeskryf is,+

  • Efesiërs 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Noudat julle onwaarheid afgelê het,+ moet julle derhalwe die waarheid praat, elkeen van julle met sy naaste,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel