20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”
2 en die dinge wat jy by my gehoor het met die ondersteuning van baie getuies,+ vertrou dit aan getroue mense toe, wat op hulle beurt voldoende bekwaam sal wees om ander te leer.+