-
2 Konings 4:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 Toe sy by die man van die ware God by die berg kom, het sy dadelik sy voete vasgegryp.+ Hierop het Gehaʹsi nader gekom om haar weg te stoot,+ maar die man van die ware God+ het gesê: “Laat haar staan,+ want haar siel is bitter+ in haar; en Jehovah het dit vir my verberg+ en my dit nie meegedeel nie.”
-