Prediker 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dit is beter om na die huis van rou te gaan as om na die huis van feesmaaltye te gaan,+ want dit is die einde van die hele mensdom; en die lewende moet dit ter harte neem. Prediker 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die hart van die wyses is in die huis van rou,+ maar die hart van die sotte is in die huis van blydskap.+
2 Dit is beter om na die huis van rou te gaan as om na die huis van feesmaaltye te gaan,+ want dit is die einde van die hele mensdom; en die lewende moet dit ter harte neem.
4 Die hart van die wyses is in die huis van rou,+ maar die hart van die sotte is in die huis van blydskap.+