11 En moet ek my brood+ en my water en my geslagte vleis wat ek vir my skeerders geslag het, neem en dit aan manne gee van wie ek nie eens weet waar hulle vandaan kom nie?”+
2 Daarop het Iseʹbel ’n boodskapper na Eliʹa toe gestuur en gesê: “Mag die gode so doen,+ en mag hulle so daaraan toevoeg+ as ek hierdie tyd môre nie jou siel soos die siel van elkeen van hulle maak nie!”