Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 41:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+

      In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+

  • Spreuke 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy wat aan die geringe guns betoon, leen aan Jehovah,+ en Hy sal hom vir sy handelswyse beloon.+

  • Spreuke 28:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy wat aan die arme gee, sal geen gebrek hê nie,+ maar hy wat sy oë verberg, sal baie vervloekinge kry.+

  • Jesaja 58:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?

  • Esegiël 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en as hy geen mens sleg behandel het nie;+ hy die pand wat hy vir skuld geneem het, teruggegee het;+ hy niks geroof het nie;+ hy aan die een wat honger is, sy brood gegee het+ en hy die een wat naak is, met ’n kleed bedek het;+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel