Spreuke 11:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die vrug van die regverdige is ’n boom van die lewe,+ en hy wat siele wen, is wys.+ Handelinge 20:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar ek het aan Jode sowel as Grieke deeglik oor berou+ teenoor God en geloof in ons Here Jesus getuig.+ Handelinge 26:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 maar het ek eers aan dié in Damaskus+ sowel as aan dié in Jerusalem+ en in die hele land van Judeʹa en aan die nasies+ die boodskap gebring dat hulle berou moet hê en hulle tot God moet keer deur werke te doen wat by berou pas.+ Jakobus 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 weet dan dat hy wat ’n sondaar van die dwaling+ van sy weg laat terugdraai, sy siel van die dood sal red+ en ’n menigte sondes sal bedek.+
21 Maar ek het aan Jode sowel as Grieke deeglik oor berou+ teenoor God en geloof in ons Here Jesus getuig.+
20 maar het ek eers aan dié in Damaskus+ sowel as aan dié in Jerusalem+ en in die hele land van Judeʹa en aan die nasies+ die boodskap gebring dat hulle berou moet hê en hulle tot God moet keer deur werke te doen wat by berou pas.+
20 weet dan dat hy wat ’n sondaar van die dwaling+ van sy weg laat terugdraai, sy siel van die dood sal red+ en ’n menigte sondes sal bedek.+