Spreuke 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Getroue getuie is iemand wat nie sal lieg nie,+ maar ’n valse getuie strooi net leuens uit.+ 1 Timoteus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 deur die huigelary van mense wat leuens spreek,+ wat in hulle gewete gemerk+ is soos met ’n brandyster, 2 Timoteus 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Dié manne het van die waarheid afgewyk+ deur te sê dat die opstanding reeds plaasgevind het;+ en hulle ondermyn die geloof van party.+
2 deur die huigelary van mense wat leuens spreek,+ wat in hulle gewete gemerk+ is soos met ’n brandyster,
18 Dié manne het van die waarheid afgewyk+ deur te sê dat die opstanding reeds plaasgevind het;+ en hulle ondermyn die geloof van party.+