Spreuke 17:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Iemand wat sy woorde inhou, besit kennis,+ en ’n man met onderskeidingsvermoë is kalm van gees.+ Spreuke 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ’n Sot laat al sy gees uit, maar hy wat wys is, hou dit tot op die laaste kalm.+ Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+