Spreuke 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En vir die regskapenes sal hy praktiese wysheid+ as ’n skat bewaar; vir dié wat in onkreukbaarheid wandel, is hy ’n skild+ Spreuke 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy wat in onkreukbaarheid wandel, sal in veiligheid wandel,+ maar hy wat sy weë krom maak, sal bekend word.+
7 En vir die regskapenes sal hy praktiese wysheid+ as ’n skat bewaar; vir dié wat in onkreukbaarheid wandel, is hy ’n skild+
9 Hy wat in onkreukbaarheid wandel, sal in veiligheid wandel,+ maar hy wat sy weë krom maak, sal bekend word.+