7 Wat die koning betref, hy het in sy woede+ van die wynfeesmaal opgestaan om na die tuin van die paleis te gaan; en Haman het opgestaan om by koningin Ester aangaande sy siel versoek te doen,+ want hy het gesien dat die koning+ kwaad teen hom besluit het.+