Spreuke 17:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Iemand wat sy woorde inhou, besit kennis,+ en ’n man met onderskeidingsvermoë is kalm van gees.+ Efesiërs 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is. Hebreërs 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wie se waarnemingsvermoëns+ deur gebruik geoefen is om te onderskei wat reg sowel as verkeerd is.+
17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is.
14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wie se waarnemingsvermoëns+ deur gebruik geoefen is om te onderskei wat reg sowel as verkeerd is.+