Filippense 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En dit is wat ek aanhou bid, dat julle liefde steeds oorvloediger mag word+ met juiste kennis+ en volle onderskeidingsvermoë;+ 2 Timoteus 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dink voortdurend aan wat ek sê; die Here sal jou werklik in alles onderskeidingsvermoë gee.+
9 En dit is wat ek aanhou bid, dat julle liefde steeds oorvloediger mag word+ met juiste kennis+ en volle onderskeidingsvermoë;+